Gedigte · Uncategorized

nat en net na vier

nat en net na vier   ek deel die koue lug en somerson met ‘n koppie gedagtes as koffie vermom binne lê ‘n engel vestrengel op ‘n dubbelbed en klouvas aan die oomblik vir al wat sy het   charlie was al vroeg oggend hier dit was nat en net na vier   hy het… Continue reading nat en net na vier

Advertisements
Gedigte · Uncategorized

Bomskok langs Bondstraat

Bomskok langs Bondstraat   Bomskok langs Bondstraat, twee gewond en een in intensief geplaas.   Haarself as emosioneel onafhanklik verklaar.   maar sy is nog soos die wind deurmekaar gekarring en onvoorspelbaar soms is daar duidelikheid in haar onsin soms is daar niks   soms kontempleer sy nog haar bestaan terwyl bruin oë hemel toe… Continue reading Bomskok langs Bondstraat